Trekkerswee | Page 2

Totius
die land kom in gevaar,?dan sien jy langs die lyntjies gly?'n wakker stoet van burgers wat?op wakker perdjies ry.
V
Die moeder kyk maar al weer uit,?die tyd begin nou lank te val;--?daar is haar dogter by haar man,?en ja, daar kom hul al!...
"Dag neef! Is dit die oudste seun?van buurman Koos miskien??Ek het hom so 'n dag of wat?vir die eerste keer gesien."
"Oom ja, en pa laat vra om saam?in een geselskap op te trek:?all����n sal ons te vreemd ons voel?op Perdekraal se saamkomplek."
"S�� vir jou pa dis goed, my neef.?Kom maar die middag bietjie vroeg,?dan ry ons nog 'n aandskof en?is daar die m?re vroeg genoeg.
"Kyk, daar is Perdekraal,?daar waar die laaste heuwels rys."?Oom buig hom oor die onderdeur?terwyl sy vingers wys.
"Wel, oom, dis goed, ons sal so maak."?Dan sal hy ook maar weer vertrek.?Hy gooi die teuels oor sy perd?en ry weer oor dieselfde nek.
Bo-op die nek loer hy verlaas?versigtig nog na agter om,?of hy nog iets kan sien, maar nee,?die n?i het nie weer uitgekom!
VI
o, Die eensaam-huiswaartse rit,?en die eerste gedagtes aan haar!?Dit is die eerste keer dat hy?die uitdraai-paadjie nie gewaar...
Hy is verdwaald, en dis al aand...?Sy droomgedagte is skielik weg,?maar nou sit hy 'n plan te maak--?wat, tuisgekom, te seg.
Sy mense sit aan tafel as?hy inkom met 'n stram gesig?en kort en goed sy boodskap doen?met o? op sy bord gerig.
"Maar, Willem," vra sy suster hom,?"wat kom jy dan vanaand so laat??Het jy heel-middag daar gesels?en so jou tyd verpraat?
"Ma, hoe lyk Willem vir my so snaaks??Hy is tog dalk nie doodgeg?i?geraak nie in die stilligheid?op die Transvaalse takhaarn?i?"
"Bly stil!" so s�� hy nukk'rig-kort,?"Die oom daar was eers v��r opsy,?en by die huistoe-kom het ek?verkeerde pad gery."...
Nou word dit langsaam stil aan tafel,?stil word die borde- en messeklank.?Die vader lees 'n stukkie nog,?en sluit met lof en dank.
VII
Die donserige maanlig-nag?die daal so sag, so sag?al op die huis en werf en plaas?waar net maar ����n hou wag.
Oom Koos se huisgesin het weer?van werf en werk teruggekeer;?en maanlig-nag l�� van sy pluim?op elke oog 'n donse-veer.
Die mense-gees, vry in sy lug?van onbegrensde w��reldvlug,?keer in die donker liggaamshuis?ook weer terug.
Dan gaan die deurtjies almal dig;?dan worstel daar by halwe lig?die hart wat waak?en wat die droomwerk moet verrig.
Net Willem slaap vannag nie gou.?Hy loer hoe deur sy raampie nou?die maan 'n sagte lig laat val?of buite lag oor trane-dou.
So voel hy hom: weemoedig-bly.?En ook so rein, so rein daarby,?soos maanlig wat met blanke voet?oor p��rels van die dounag gly.
In slaap sink hy dan eind'lik weg;?hy hoor die woord weer wat sy seg;?hy sien haar gaan weer oor die veld;?hy sien ook weer haar harevleg.
Sy slaap duur tot die son hoog skyn,?die maan laag aan die lug verkwyn,?beeld van sy droombeeld wat?nou bleekrig weer verdwyn.
VIII
o, Die oggendstond op 'n boereplaas!?Daar trek al op die eerste rook.?Hul het gistraand die vraag beslis?wie se beurt of dit m?re is?om ketel te kook.
Die m?rester het opgegaan;?daarbinne roer al een;?daarbuite bly die rokie draai,?omdat daar nou geen windjie waai?deur vroe? m?rew��reld heen.
Die haan het op sy beuel geblaas;?hy spring al van sy tak;?'n mens sal s�� dat hy die baas?(so stap hy) is van werf en plaas,?en die transport dra in sy sak.
Hom volg sy vriend, die kallekoen,?'n oue towenaar:?hy worstel met sy slange wat?hy nukk'rig teken in die pad?se stof, met duister vlerkgebaar.
Die kraalvee is al moeg gel��;?hul rek die groot, stram lywe uit.?Daar kom die Kaffer ook al aan?wat koulik oor die douveld gaan?en eers die kalwerhok ontsluit.
Sy emmer ruis van pure musiek,?so vloei dit nou uit volle speen;?musiek ook vir die kalfie als?hy kort-kort om sy moeder wals?op nog onvaste horrelbeen.
Maar kyk hoe staan die osse met?groot o? na die hek te tuur,?totdat die laaste hinderpaal?word uit die mikstok uitgehaal?waaraan hul saans hul lywe skuur.
Die son gaan op, die vee verdwyn.?Net in die onverstoorbre vert'?'n ossespan stap voor die ploeg,?en agteraan die man wat swoeg?by 'n rukkerige stert.
Die m?re smelt weer met die dou,?die vrede alleen bly soos dit was.?Net 'n hen spring van haar eiers af?met groot geraas, en die brakhond blaf?vir die enkele kuiergas.
IX
Binne die huis is dit vandag?nie al te rustig, want?moeder en dogters moet bak en slag?vir die groot fees van die land.
En dan--die Kaffers is so baar!?"Daar staan die brood al uitgerys?en die oond is koud! Dis werklik waar,?'n mens moet hul ook alles wys."
"In die ou Kolonie had jy nog?oorlamse skepsels wat gou-gou leer.?Wat het my man met die lang tog?in vredesnaam makeer?"
Maar die dogters staan hul moeder by?met opgestrookte arm:?dit knee die deeg en maak pastei;?en die oond is ook al warm.
Die jong goed kan nie so ernstig wees?of 'n grap word tussendeur geg?i.?"Hierdie tert is nie vir die fees,?maar vir Willem se takhaarn?i."
Net sluip weer Willem deur die kombuis?langs 'n skemerdonker hoek.?"Willem, wat loop jy so deur die huis?nes 'n hoenderhen wat
Continue reading on your phone by scaning this QR Code

 / 14
Tip: The current page has been bookmarked automatically. If you wish to continue reading later, just open the Dertz Homepage, and click on the 'continue reading' link at the bottom of the page.