Die prosa van die twede Afrikaanse beweging

Pieter Cornelis Schoonees
Die prosa van die twede
Afrikaanse beweging, by

Pieter Cornelis Schoonees This eBook is for the use of anyone
anywhere at no cost and with almost no restrictions whatsoever. You
may copy it, give it away or re-use it under the terms of the Project
Gutenberg License included with this eBook or online at
www.gutenberg.org
Title: Die prosa van die twede Afrikaanse beweging
Author: Pieter Cornelis Schoonees
Release Date: April 18, 2006 [EBook #18203]
Language: Afrikaans
Character set encoding: ISO-8859-1
*** START OF THIS PROJECT GUTENBERG EBOOK DIE PROSA
VAN DIE TWEDE ***

Produced by Christine D., Michael Ciesielski and the Online
Distributed Proofreading Team at http://www.pgdp.net

DIE PROSA VAN DIE TWEDE AFRIKAANSE BEWEGING.
AKADEMIES PROEFSCHRIFT TER VERKRIJGING VAN DE
GRAAD VAN DOCTOR IN DE LETTEREN EN WIJSBEGEERTE

AAN DE UNIVERSITEIT VAN AMSTERDAM, OP GEZAG VAN
DE RECTOR-MAGNIFICUS DR. P. ZEEMAN, HOOGLERAAR IN
DE FAKULTEIT DER WIS- EN NATUURKUNDE, IN HET
OPENBAAR TE VERDEDIGEN IN DE AULA DER
UNIVERSITEIT OP VRIJDAG 17 NOVEMBER 1922, DES
NAMIDDAGS TE 3 UUR
DOOR
PIETER CORNELIS SCHOONEES, GEBOREN TE UNIONDALE,
ZUID-AFRIKA.
AMSTERDAM Drukkerij en Uitgeverij J.H. DE BUSSY. MCMXXII

_Aan my vrou en kinders_.

VOORWOORD.
_Wanneer ek van die laaste skof op die akademiese pad terugblik, dan
is dit my 'n aangename plig om die Here Hooglerare van die Fakulteit
van Lettere en Wysbegeerte te bedank vir die onderwys wat ek
gedurende enige jare kon ontvang. Besonderlik wil ek U, hooggeleerde
PRINSEN, my geagte promotor bedank vir u voortreflike leiding,
waaraan my dissertasie veel te danke het_.
_Ook aan U, hooggeleerde BOER, BRUGMANS en STOETT wens ek
my opregte dank uit te spreek vir die inleiding in die hoëre taal- en
historiese wetenskap. Die welwillende belangstelling wat U steeds in
my studie getoon het, sal altoos vir my 'n aangename herinnering wees.
Aan U, hooggeleerde SIX, SWAEN en SCHOLTE betuig ek ook my
erkentelikheid_.
_Dat ek my proefskrif in my moedertaal kon skryf, is 'n voorreg wat ek
baie op prys stel_.

_Aan die hulpvaardigheid wat ek steeds by die
Universiteits-Bibliotheek en by die Nederlandsche Zuid-Afrikaansche
Vereeniging ondervind het, is ek veel verskuldig; ook aan die direksie
van die Nederlandsche Bank van Zuid-Afrika vir opestelling van hul
argief_.
_Met opoffering van eie belange het die heer en mevrou SPIER, die
heer J. INGWERSEN Sr., mevrou SCHABERG-KEMINK en die
famielie NIERKENS aan my en my gesin in die tyd van die groot
woningnood 'n rustige woon- en studeerplekkie gegee. Dat ons dit ten
hoogste waardeer, spreek vanself. Sonder die daadwerklike steun van
die Unie-regering en die Herman-Coster-Fonds sou ek my studie nie
kon voltooi het nie. Aan almal ons innige dank! Dié dank kom ook toe
aan ons Hollandse vriende, wat soveel gedoen het om ons verblyf hier
te veraangenaam deur hul gasvryheid en hul bereidwilligheid om ons
steeds met raad en daad by te staan. In die sonnige suide sal die glimlag
van hul vriendskap nie vergeet word nie!_

INHOUD.
VOORWOORD Bls. VII
HOOFSTUK I.
DIE TWEDE AFRIKAANSE BEWEGING Bls. 1-28
§ 1. Historiese Inleiding (1-4). § 2. Teëstelling tussen die Eerste en
Twede Beweging: (4-6). § 3. Die Twede Beweging veel meer dan
Taalbeweging (6-7). §4. Gevaar vir Isolasie (8). § 5. Kultuur-toestande
(8-14). § 6. Kalvinisme en Kuns (14-18). § 7. Die Prosa.--Algemene
Karakteristiek (18-25). Krietiese Standpunt (25-27). § 9. Beperking van
Onderwerp.--Indeling (27-28).
HOOFSTUK II.
POLEMIESE PROSA Bls. 29-40

Adv. J.H.H. de Waal (29-30). G.S. Preller (30-31). Dr. D.F. Malan
(31-32). Prof. N.J. Brümmer (32-33). Die Brandwag (33). Prof. J.J.
Smith (34). Dr. T.B. Muller (34-35) Ons Moedertaal (36). Adv. C.J.
Langenhoven (37-40).
HOOFSTUK III.
PROSA UIT DIE TYDSKRIFTE Bls. 41-61
§ 1. (a) De Goede Hoop (41-43). (b). (43-45). § 2. Die Brandwag
(45-55). Jan F.E. Celliers (48-53). Hettie Cillié en E.H.F. de Roubaix
(53-54) Iz. van Heerden (54-55). § 3. Die Huisgenoot (55-60). § 4.
Ander Tydskrifte (60-61).
HOOFSTUK IV.
G.R. VON WIELLIGH, "Die Laaste stem uit Die Genootskap van
Regte Afrikaners" Bls. 62-99
Lewensskets (62-63). Eerste Skrywers (63-66). _Jakob Platjie (67-71).
Huis en Veld (71-74). Staan jou Man_ (75-77). Boesman-Stories
(77-82). Styl en taal (82-99).
HOOFSTUK V.
ROMANS, VERHALE EN SKETSE Bls. 100-230
§ 1. Adv. J.H.H. de Waal: Lewensskets en inhoud van sy twee romans
(100-103). Is Joh. van Wyk 'n historiese roman? (104-108). De Waal se
romans is intriegeromans (109-111). Karaktertekening (112-117).
Natuurbeskrywing (118-119). Styl (119-125). Dialoog (126).
Anglisismes (127-130). Taal (130-132). Stompies (132-133); § 2. J.
Lub (133-135). § 3. J.G. Engela (135-136). § 4. Adv. C.J. Langenhoven:
Lewensskets (136-137). Ons Weg deur die Wêreld (II en III) (137-140).
§ 5. Christian Zinn. (140-141). § 6. Dr. D.F. Malherbe: Vergeet nie,
inhoud (141-143). Bettie se "offer" (143-148). Karaktertekening
(148-150). Gebrek aan objektiwiteit (150). Styl (151-158); § 7. Mej.
Chris. C. Euvrard (158-159). § 8. Joubert Reitz (159-161). § 9. Jochem

van Bruggen: Lewensskets
Continue reading on your phone by scaning this QR Code

 / 145
Tip: The current page has been bookmarked automatically. If you wish to continue reading later, just open the Dertz Homepage, and click on the 'continue reading' link at the bottom of the page.